top of page

Blog

  • Writer's pictureAnnali Swiegers

Hapi nuwe Maan-dag in Rammetjie!

Het jy die laaste 3 weke gevoel dinge vloei nie lekker nie? Mense verstaan mekaar verkeerd en jou planne loop aanmekaar skeef?

Mercury was retrograde! En hy is die outjie wat verantwoordelik is vir alles wat beweeg. Van woorde, internet, kontrakte, planne en voertuie.

Dankiebly hy het gister vorentoe beweeg. Die dinge behoort nou beter te vloei.

Saam met dit het ons ‘n nuwe Maan gehad laasnag in Ram. Dis ‘n lieflike oomblik om daai plan wat lankal wil gebeur maar ook nie gebeur, nou ‘n volsterkte skop te gee. Uranus is deel van die nuwe Maan, dis die ou wat vryheid en kreatiwiteit bring. Hy mag dalk verseker dat daar skielik dinge gebeur wat jou plan laat vloei. Informasie wat die deurslag gee om te fokus en die nuwe begin te maak wat jy lankal oor wonder.

Dans saam en gee dit jou alles, die Universele energie is om dit wat vassit nou los te breek en aan die gang te kom!

As jy wil weet waar hierdie in jou lewe spesifiek sal manifesteer... kontak my, en ons kyk na jou kaart.

7 views0 comments

Recent Posts

See All

An-fold, Moeder tot smoedering...!

12 Jaar gelede het ek vir die eerste keer met astrologie en die magic daarvan te doene gekry. Soos ek altyd seg... nie die soort van die lang donker man op die horison nie, die soort van aha! Nou vers

Dapper-vroue-dag...!

Vroue is dit... dapper, hulle storm in waar engele benoud wonder of dit oukei is om te doekvoet! En ons weet dit van ons sigSelwers en die ander wonder vroueSiele om ons! Dankie tog dat daar ‘n dag is

bottom of page