top of page

Blog

An-fold, Moeder tot smoedering...!

12 Jaar gelede het ek vir die eerste keer met astrologie en die magic daarvan te doene gekry. Soos ek altyd seg... nie die soort van die...

Dapper-vroue-dag...!

Vroue is dit... dapper, hulle storm in waar engele benoud wonder of dit oukei is om te doekvoet! En ons weet dit van ons sigSelwers en...

Kletterkop se doepa...!

Dalk is dit die antwoord vir die gedruis en onrus van mens se lewe. As mens ‘n doepa kan kry vir die kletterkop? Lank terug het ek ‘n...

An-fold... met Astrologie!

Ek het grootgeword in ‘n tyd wat jou talente bitter belangrik was en hoog aangeskryf was. Dit was meesal geskoei op die intellek en...

Hapi nuwe Maan-dag in Rammetjie!

Het jy die laaste 3 weke gevoel dinge vloei nie lekker nie? Mense verstaan mekaar verkeerd en jou planne loop aanmekaar skeef? Mercury...

So is dit... (An-Kletter)

En dis hoe dit is. As mens daar kan begin en dit aankyk asof jy dit gekies het, dan is dit joune, joune om te celebrate of te...

Die pad is vol duwweltjies...

Daar was ‘n tyd, lank terug, waar ek my duwwels vertel het omdat ek nodig gehad het dat mense moet sê hoe jammer hulle is dat ek so baie...

Werfbouery....!

Ek bou ‘n werf, dis amper soos tuin uitlê, net heeltemal anders, maar tog presies dieselfde. Die plantjies en klippies en grawe en spitte...

Slotte....!

Ek het ‘n mooie huis vol kamers...een van die belangrikste deure het ‘n slot aan, daar woon geheime binne...bangmakerige geheime! Dis die...

Die Lewenskoek...!

Sê die Lewe toe vir my, kom ons bak 'n koek! Jaaaa sê ek! Maar ek sal sê hoe en wat. Dit moet 'n groot sjokolade koek wees, met...

bottom of page